NuusFlits: Voormalige minister van finansies en president van die Reserwebank is oorlede.
# Die voormalige minister van Finansies en president van die Reserwebank, Tito Mboweni, is dood. Hy was 65 jaar oud en is ná ‘n kort siekbed in ‘n Johannesburgse hospitaal oorlede.