Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n Gru-ongeluk in KwaZulu-Natal eis die lewens van agt mense
# Die African Transformation Movement kritiseer die NVG omdat hy weier om Ramaphosa te vervolg
# Action Society is versigtig optimisties oor die werkverrigting van die ministers in die regering van nasionale eenheid
# En die Europese Unie veroordeel ‘n aanval op VN-vredesmagte in Libanon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………