Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die mense van die Midde-Ooste het vrede en geregtigheid nodig
# ActionSA is geskok dat Ramaphosa na bewering al in 2021 geweet het van Simelane se lening
# Die Operasionele en Intelligensiestruktuur hou Cosatu se landwye staking dop
# En krieket: Die Protea-vroue is versigtig vir Engeland voor hul T20 Wêreldbeker-kragmeting
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………