Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 30 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC-veteraneliga herhaal sy oproep aan beskuldigde lede om opsy te staan
# DENOSA doen ‘n beroep op die regering om ‘n gesondheidsinfrastruktuurfonds te stig
# En die MK-party veroordeel die Israelse grondinval in Libanon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………