Nuus Hooftrekke 07:30
BULLETIN 25 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Eskom sê sy aansoek by Nersa is gebaseer op wat dit sal kos om doeltreffende elektrisiteit te verskaf
# Die SANW staar burgerlike eise van meer as R600-miljoen in die gesig weens soldate se wangedrag
# En, Biden sê ‘n diplomatieke oplossing is moontlik vir konflik in Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………