Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 23 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die adjunkminister van Bosbou sê die publiek moet ag slaan op weerwaarskuwings
# Eskom en Sasol onderteken ‘n Memorandum van Verstandhouding om die voorsiening van gas te verseker
# En krieket: Die Proteas kry ’n troosprys teen Afghanistan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………