Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 20 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Regering verwelkom die rentekoersdaling en die verbetering van inflasie
# Die EFF verwerp die rentekoersverlaging
# En rugby: Die Springbok-vroue behaal ’n oortuigende oorwinning oor Spanje
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………