Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu doen ’n beroep op die Reserwebank om die rentekoers te verlaag
# PRASA en Transnet wag op die ondersoek ná die Paarl-ontsporing
# Die VN-hoof waarsku teen ‘n dramatiese toename in konflik in die Midde-Ooste
# En tennis: Coco Gauff en haar afrigter Brad Gilbert se paaie skei
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………