Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Malema sê die EFF se leierskap staan sterk ten spyte van Shivambu se vertrek
# Die Tesourie vereis versekering van die Poskantoor voordat hy ‘n reddingsboei uitbetaal
# En Hisbolla onderneem om die dodelike pager-ontploffings teen Israel te vergeld
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………