Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die voormalige minister van Staatsondernemings, Pravin Gordhan is oorlede.
# Die Parlement wil hê Sassa-amptenare moet die gevolge in die gesig staar
# AfriForum sê die privaat sektor moet munisipaliteite bystaan
# En die VN waarsku teen stygende konflik in Jemen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………