Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê hul oorwinnings in tussenverkiesings wys mense wil bekwame bestuur hê
# Sadou sê die ondertekening van die Bela-wetsontwerp moes lankal gebeur het
# Drie mense is dood en vyf gewond in ‘n skietery in ‘n haarsalon in Nyanga, Kaapstad
# En ses personeellede van die Verenigde Nasies is dood in ‘n Israelse lugaanval in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………