BULLETIN 11 September 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika gaan volksmoordbewyse teen Israel indien # Pravin Gordhan is in die hospitaal opgeneem # En die ANC gaan optree teen lede wat die MK-party ondersteun het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………