Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die Nasionale Loterykommissie misbruik sy mag
# Die DA wil die akkuraatheid van die volgende sensus verseker
# Die Verenigde Nasies sê die beëindiging van die oorlog in Gaza moet voorkeur kry
# En motorsport: McLaren wil sy motor se mededingendheid verder ontgin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………