Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 9 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nuwe Ontwikkelingsbank kanselleer sy lening aan Eskom vir die Medupi-projek
# Minister Macpherson gaan twee Chinese maatskappye nooi om te help om Suid-Afrika in ‘n bouterrein te omskep
# En, die ma van die verdagte in Georgia-skietery het die skool vóór die aanval gebel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
Bly ingeskakel vir meer nuus……………….