Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 4 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Rise Mzansi vra vir versterkte misdaadintelligensie om die afpersingkrisis te takel
# AfriForum begin ‘n veldtog om ‘n EFF-ANC-koalisie in Tshwane te keer
# En die Vlugtelingeraad doen ‘n beroep op Brittanje om meer veilige roetes vir asielsoekers beskikbaar te stel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………