Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF is bekommerd oor die geld wat munisipaliteite aan pensioenfondse skuld
# OUTA sê die Wetsontwerp op Plaaslike Regering bevorder onreëlmatighede
# ’n Uitdagende Netanyahu sê die vrylating van gyselaars sal deur militêre druk geskied
# En rugby: Die All Blacks wil verbeter in die tweede toets teen die Bokke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………