Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 28 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Appèlhof sal vandag Mkhwebane se aansoek aanhoor
# Samwu wil hê finansiële en bestuurskwessies in munisipaliteite moet aandag geniet
# En atletiek: Twee Suid-Afrikaners is deur na die 100m-finaal by die O.20-Kampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………