Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die geloofwaardigheid van Suid-Afrika se statistieke is op die spel
# Die DA eis ‘n hersiening van foutiewe data uit Sensus 2022
# Kamala Harris sê dis nou tyd vir ‘n wapenstilstand in Gaza
# En krieket: Die eerste vrouetoets ooit op Lord’s word in 2026 gespeel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………