Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede verwelkom die verwerping van die Presidensiële Gesondheidsooreenkoms
# Zolani Matthews aanvaar uiteindelik sy afdanking by Prasa
# Joe Biden herhaal sy steun vir Kamala Harris
# En rugby: Die Springbokke begin Donderdag voorberei vir hul toetse teen die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………