Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 14 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê die werkloosheidsyfers is ‘n oproep tot aksie
# Iran verwerp oproepe om nie teen Israel wraak te neem nie
# En Olimpiese Spele: Sportbeamptes is onder druk nadat Nigerië geen medaljes in Parys gewen het nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………