Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party se saak teen die SAUK oor die gebruik van die regering van nasionale eenheid is vandag in die hof
# Die DA kritiseer die direkteur-generaal van Toerisme oor ‘n beweerde giftige werksomgewing
# En vier Gauteng-leerders is dood aan vermoedelike voedselvergiftiging en rotgif
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………