Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Binnelandse Sake sê die Mej Suid-Afrika-sage toon die behoefte aan digitale modernisering
# Minister Ramokgopa sê die meeste eise teen die staat kom van staatsondernemings
# Die DA in KwaZulu-Natal sê die regering van provinsiale eenheid is nie op die punt om te misluk nie
# En Olimpiese Spele: Miné de Klerk is vandag eerste in aksie vir Span SA
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………