Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika teken twee nuwe positiewe apokke-gevalle aan
# Die EFF sê swak grens- en hawebeheer is verantwoordelik vir die instroom van dwelms
# En die Britse premier sê die anti-immigrasiebetogings is verregse boewery
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………