Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die rentekoerssaak teen Nedbank toon ’n mislukking van die regulatoriese raamwerk
# Die DA oorweeg regstappe om salarisverhogings in Johannesburg te stop
# En Olimpiese Spele: Die atletiekprogram begin vandag in Parys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………