Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 2 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Polisie is bekommerd oor die groot styging in ontvoerings in Suid-Afrika
# Die minister van Openbare Werke vra vir verantwoording ná ‘n oorsigbesoek aan Telkom Towers
# En Olimpiese Spele: Andy Murray het die laaste wedstryd van sy loopbaan gespeel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………