Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 31 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA verwelkom die vrystelling van agterstallige misdaadstatistieke
# Israel voer ’n lugaanval uit op ‘n Hezbollah-bevelvoerder in Beiroet
# En rugby: Die Bokke probeer ‘n nuwe benadering vir hul kragmeting teen Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………