Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 30 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n ANC NUK-lid sê Zuma het het die party ernstige skade berokken
# Die Parlement verwelkom die hofuitspraak oor die EFF se saak oor parlementêre reels
# En rugby: SA Rugby doen proaktiewe stappe om die Blitsbokke te verbeter
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………