Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Tatjana Smith wen Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Olimpiese Spele
# Die netwerkstelsels by die Kaapstad Internasionale Lughawe sal na verwagting vandag herstel word
# En, ses LP’s staan tou om Sunak te vervang as die nuwe leier van die Konserwatiewe Party
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………