Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering stel verkryging reg
# ACSA herstel die kragnetwerk op die Kaapstadse Internasionale Lughawe
# Venezuela se outoritêre leier word herkies as president
# En Olimpiese Spele: Tatjana Smith sê sy plaas geen druk op haarself nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………