Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA verwelkom Zizi Kodwa se bedanking as LP
# Suid-Afrika loop die risiko om nie sy 2030- koolstofverminderingsteiken te haal nie
# Die kindermoordenaar Marius van der Westhuizen se parool word hersien
# En Olimpiese Spele: Suid-Afrika se vrouehokkiespan is gereed om alles te gee
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………