Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 25 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister George sê die Wet op Klimaatsverandering is ‘n mylpaal
# TLU SA stel sy Handves vir die Beskerming van Privaat Eiendomsregte bekend
# En Olimpiese Spele: Vyftien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes gaan help in Parys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………