Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 25 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Interpol ondersteun Suid-Afrika om transnasionale georganiseerde misdaad te bekamp
# Die DA bly vasberade Nasionale Gesondheidsversekering sal nie universele gehalte-gesondheidsorg lewer nie
# En Joe Biden sê die beste pad vorentoe is om die fakkel aan ‘n nuwe geslag te oorhandig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………