Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA sê die regering van nasionale eenheid verswak die Parlement se aanspreeklikheidsrol
# Die EFF in Gauteng verwelkom die skuldigbevinding van die moordenaars van sy raadslid in Ekurhuleni
# Kamala Harris verdien genoeg steun van afgevaardigdes vir die Demokrate se benoeming as presidentskandidaat
# En Olimpiese Spele: Alcaraz sal Nadal die leiding laat neem in hul dubbelspelwedstryde in Parys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………