Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 23 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Saftu sê die Departement van Hoër Onderwys is onverantwoordelik met die onderbesteding van 580-miljoen-rand
# Die DA in Gauteng is bekommerd oor ‘n tekort aan enstof vir Afrika-perdesiekte
# En tennis: Vondrousova en Hurkacz onttrek aan die Olimpiese Spele weens beserings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………