Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van ‘n professionele en bekwame Staatsdiens
# ‘n Graad een-leerder van Hammanskraal toets negatief vir A-pokke
# Wêreldleiers reageer op president Joe Biden se besluit om aan die Amerikaanse verkiesingswedloop te onttrek
# En die Blitsbokke is gereed vir hul openingswedstryd teen Ierland op die Olimpiese Spele
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………