Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê dekades se leë beloftes is verby onder die regering van nasionale eenheid
# Mmusi Maimane sê die regering van nasionale eenheid sal op lewering beoordeel word
# Huldeblyke stroom in na die dood van die legendariese komediant Bob Newhart
# En fietsry: Tadej Pogačar behou sy voorsprong in die Tour de France
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………