Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Justisie is daartoe verbind om die aanbevelings van die Zondo-kommissie in werking te stel
# Die UDM sê Ramaphosa moet die volgende stappe vir Suid-Afrika se onmiddellike toekoms uitstippel
# En die VN-hoof doen ‘n beroep op almal om Madiba se nalatenskap te eer en ‘n beter wêreld te bou
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………