Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 18 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA versoek Ramaphosa om ekonomiese groeiplanne tydens die parlementsopening bekend te maak
# ‘n Hoëprofiel-demokraat doen ‘n beroep op Biden om te onttrek uit die presidensiële wedloop
# En Knorr onttrek bruinuie-souspoeier uit die mark
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………