Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit wil hê Dondo Mogajane moet onthef word van sy pligte as voorsitter van die Pensioenfonds vir Staatsamptenare
# Regter Nkola Motata vra dat die Konstitusionele Hof sy afdanking omkeer
# Die Israelse Weermag beweer hy het die helfte van Hamas se leierskap uitgeskakel
# En rugby: Daar word geskiedenis gemaak in Saterdag se toets tussen Suid-Afrika en Portugal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………