Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ntshavheni beloof om die Staatsveiligheidsagentskap reg te ruk
# OUTA sê politieke inmenging sal altyd die SAL se vermoë belemmer om sukses te behaal
# Zelensky sê Rusland moet genooi word na ‘n tweede beraad oor die beëindiging van die oorlog in Oekraïne
# En rugby: Die Springbokke is vasbeslote om weer hul hoë spelstandaard te handhaaf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………