Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê hy het nie sy standpunt oor die Nasionale Gesondheidsversekering verander nie
# Die Gautengse Onderwysdepartement teken ‘n groot aantal aanlyn aansoeke vir graad 1 en 8 aan
# ‘n Studie toon anti-Semitisme duur voort in die Europese Unie
# En motorsport: F1 bevestig die aanbieders van snelrenne vir die volgende seisoen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………