Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Freedom Under Law gaan regstappe doen oor Hlophe se verkiesing tot die Regterlike Dienskommissie
# Die regering word versoek om werkloosheid, misdaad en onderwys voorop te stel op sy eerste lekgotla
# Die Life Esidimeni-uitspraak word vandag verwag
# En sokker: Spanje klop Frankryk en dring deur na die Euro-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………