Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Musi Maimane waarsku teen die afwesigheid van ’n geloofwaardige opposisie in die Parlement
# Eskom begin met ladingvermindering in verskeie provinsies
# Australië stel ‘n spesiale gesant vir anti-Semitisme aan
# En rugby: Engeland is nie bekommerd oor die All Blacks se rekord op Eden Park nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………