Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die nuwe minister van Binnelandse Sake verleng die tydelike visumtoegewing
# Die verwarring oor die jongste brandstofprysaankondiging kos handelaars geld
# ActionSA in Gauteng sê premier Lesufi se kabinet verteenwoordig ‘n hernude kontrak vol leë beloftes
# En die stemlokale het geopen in die belangrike Britse verkiesing
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………