Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 3 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Biden wens president Ramaphosa geluk met sy herverkiesing en die vorming van ‘n regering van nasionale eenheid
# Sibanye-Stillwater dank twee-duisend mense af tydens sy jongste herstrukturering
# En meer as 100 mense word doodgedruk deur die skare by ‘n godsdienstige geleentheid in Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………