Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 3 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die nuwe Kabinet sal vandag deur hoofregter Zondo ingesweer word
# Die polisie volg leidrade op ná die moord op Jacques Freitag
# En rugby: Daar is 20 Springbok Wêreldbeker-wenners in die toetsspan teen Ierland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………