Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party se sekretaris-generaal bedank oor sy werklading
# AfriForum bied aan om met Samewerkende Regering en Tradisionele Sake saam te werk oor munisipale kwessies
# Netanyahu sê Israel nader die einde van die uitskakeling van Hamas in Gaza
# En tennis: Djokovic is vol vertroue oor sy knie voor sy openingswedstryd op Wimbledon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………