Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 1 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa kondig ‘n nuwe Kabinet aan met John Steenhuisen as minister van Landbou
# Die president sê dit was nie moontlik om die kabinet te verklein nie
# En ‘n peiling toon dat 72-persent van kiesers glo Biden moet nie as president verkiesbaar wees nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………