Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 26 Junie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie bevestig geen party in die regering van nasionale eenheid sal beleid verander nie
# Zizi Kodwa wat van korrupsie beskuldig word, keer terug na die Parlement, ten spyte van die opsystaan-reël
# En daar was nog drie positiewe A-pokke-gevalle in Suid-Afrika en een sterfgeval
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………