Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 25 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# John Steenhuisen sê die DA se belangrikste missie in die regering van nasionale eenheid is om te dien
# Die ANC dring aan op die tydige samestelling van die kabinet
# En rugby: Angus Gardner van Australië onttrek as skeidsregter vir die Bok-toets teen Ierland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………